Title SpotlightPop

Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief

Pop

Luister of koop 'Lief' hier - https://KarlienEnJacob.lnk.to/LiefMB Karlien van Jaarsveld sosiale media skakels: Facebook - https://www.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMNNssJAY/ Instagram - https://instagram.com/karlienvanjaarsveldigshid=YzAyZWRlMzg= Jacob Swann sosiale media skakels: Facebook - https://m.facebook.com/JacobSwannMusic/ TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMNNs78wT/ Instagram - https://instagram.com/jacobswann1igshid=YzAyZWRlMzg= ___________________________________________________________________ Lirieke: My vrese is vergete, met jou hier aan my sy Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Miskien praat ek te vinnig dis ‘n moontlkheid Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Maar sien jy ek staan Nogsteeds hier voor jou deur So deurmekaar na alles wat gebeur het Al at ek vra is dat jy nooit vergeet Hoe dit was toe ons net ons kon wees Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my Ek het jou lief, lief Hoe lief is jy vir my Genoeg is goed genoeg Dis goed genoeg vir my

Year

2022

Duration

3m

IMDb

7.7

Watch Now

Hero Poster

Cast

KV

Karlien van Jaarsveld

Singer

You Might Also Like